Fouchestraat 4
Steynsrus
9515
6 Maart 2012
Aan Wie Dit Mag Aangaan
Hiermee verklaar ek Frederik Gerhardus Wessels, ID nommer 4811295014084, dat op 10 November 2011 om ongeveer 14:30 het AO Erasmus by sy huis my meegedeel dat die hofsaak oor die aanranding op Petro Beukman die volgende week plaasvind en dat Petro haar feite mooi moet agter mekaar kry want hy is nie klaar met haar nie omrede sy hom verklae het oor die saak. Hy het verder meegedeel dat hy klaar vasgestel het dat sy nie 'n bestuurslisensie het nie en dat hy haar gaan moeilikheid gee sodra die saak afgehandel is.
Ek was bekommerd oor wat die polisiebeampte wou doen aangesien Petro reeds geweldig getraumatiseer was deur die aanval asook die hofsaak wat voorlĂȘ en het ek haar gesin op 13 November 2011 daaroor ingelig.
Ek maak hierdie verklaring uit vrye wil.
Frik Wessels