VS Inspektoraatklagtes – SAPD: 12Januarie 2016



VS Inspektoraatklagtes – SAPD

Geagte menere

Hierby ingesluit die volgende dokumente:

1. Letseleha – owen.doc
2. Letseleha – petro.doc
3. Letseleha – wanda.doc

Bogenoemde dokumente is op 18 Desember 2015 per hand oorhandig aan die stasiebevelvoerder, kaptein Motsatse.

Na vele oproepe na kaptein Motsatse is dit duidelik dat daar niks aan hierdie sake gedoen gaan word nie.

Ons vereis dat:

1. AO Letseleha krimineel aangekla word vir die klagtes uiteengesit in ons briewe, naamlik aanranding, intimidasie, viktimisasie, regsverydeling en crimen injuria.

2. Dat kaptein Motsatse krimineel aangekla word vir regsverydeling deur sy weiering om AO Letseleha aan te kla.

Dit sal waardeer word indien hierdie aangeleentheid die Inspektoraat se dringende aandag sal geniet.

Die uwe

Owen de Scally
0798411491